Camp was cancelled due to an unforeseen reasons
Camp was cancelled due to unforeseen reasons.
Die Toolbox Bediening het 'n mannekamp aangebied 21-22 Julie op Hebron, so 12km buite Potchefstroom. Hebron is 'n baie spesiaale plek - Tannie Gretha, Ps.Pierre, Gerhard en hulle span huisves en bedien die laaste 21 jaar haweloses. Die Toolbox span het gedink ons gaan hulle bedien, maar toe word ons in die proses geseen. Dit was net wonderlik! Fotos aangeheg.
Do you have a budget? (Finances) Have you blessed your children? (Transfer of Identity and Future) Do you know who you are and where you are headed? (Identity and Calling) Love (Do you understand unconditional love?) Marriage (Understand Covenant)
Het jy 'n begroting? (Finansies) Het jy jou kinders geseën? (Oordra van Identiteit en Toekoms) Weet jy wie jy is en waarheen jy oppad is? (Identiteit en Roeping) Liefde (Verstaan jy Onvoorwaardelike Liefde?) Huwelik (Verstaan Verbond)